Episodes

Friday Jul 21, 2017
'n Omgekeerde Koninkryk
Friday Jul 21, 2017
Friday Jul 21, 2017
Stel jouself voor jy kom by die werk en jou werkgewer vertel hy het reeds jou werk vir die maand gedoen en jou salaris op dei 1ste van die maand inbetaal. Stel jouself voor die president van die land slaap op straat sodat iemand sonder 'n huis in sy bed kan slaap. Verbeel jou die koningin van England moet wagstaan by die hek sodat haar wagte veilig kan slaap in Buckingham Palace. Wat kan ons leer by Jesus van leierskap?
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!