Episodes

Friday Jun 14, 2019
Hoekom sukkel ek om die evangelie te deel
Friday Jun 14, 2019
Friday Jun 14, 2019
Dit wil voorkom of daar baie Christene is wat sukkel om oor hul geloof te praat. J.I Packer vra tereg: "If God is in control of everything, can Christians sit back and not bother to evangelize?" Chris de Beer reflekteer hoe ons dit kan regkry om deel te neem aan die dissipline van evangelisasie.
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!