Episodes
Sunday Feb 17, 2019
Christelike "insanity"
Sunday Feb 17, 2019
Sunday Feb 17, 2019
"The definition of insanity is doing the same thing over and over and expecting different results."
Sunday Jan 20, 2019
Ek wens ek het dit geweet voordat ek getrou het (2)
Sunday Jan 20, 2019
Sunday Jan 20, 2019
Ons gesels oor die resep vir wonderlike romantiese verhoudings. Hierdie is die tweede gesprek in die reeks oor die huwelik.
Sunday Jan 20, 2019
Die Woord wat Lewe is
Sunday Jan 20, 2019
Sunday Jan 20, 2019
Ons staan stil by die eerste paar verse van die 1 Johannes-brief. Hierdie brief konfronteer ons met van die mooiste waarhede van wie Jesus vir ons is.
Saturday Nov 10, 2018
Ek wens ek het dit geweet voor ek getrou het (1)
Saturday Nov 10, 2018
Saturday Nov 10, 2018
Kom luister na die Bybelse wysheid oor gelukkige, intieme verhoudings.
Tuesday Oct 30, 2018
Die Bybel en Apokriewe
Tuesday Oct 30, 2018
Tuesday Oct 30, 2018
Daar is verskeie apokriewe boeke wat vir ons leer hoe om die Bybel beter te verstaan. Ons staan stil by 1 & 2 Makkabeers om te sien wat dit vir ons leer op hierdie wonderlike reis.
Tuesday Oct 30, 2018
Die Krag van Gebed
Tuesday Oct 30, 2018
Tuesday Oct 30, 2018
Party mense maak baie van die krag van gebed. Die vraag is egter "het dit ooit krag en maak dit werklik 'n verskil in jou lewe"? Kom gerus en neem deel aan hierdie fesinerende gesprek.
Saturday Apr 07, 2018
Jesus se Jihad
Saturday Apr 07, 2018
Saturday Apr 07, 2018
"Wie 'n beurs het, laat hom dit neem en so ook sy reissak; En wie dit nie het nie, moet sy kleed verkoop en 'n swaard koop." Luk 22:36
"Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar 'n swaard" Matt 10:34
Saturday Apr 07, 2018
Saturday Apr 07, 2018
Die Opstanding : Feit of Fiksie
Saturday Apr 07, 2018
Saturday Apr 07, 2018
'And if Christ has not been raised, our preaching is useless and so is your faith' 1 Cor. 15:14
Het dit gebeur? Wat maak dit saak?
Saturday Apr 07, 2018
Jesus en die ryk mense
Saturday Apr 07, 2018
Saturday Apr 07, 2018
Jesus hou nie van rykmense nie en wil hulle ook nie in die hemel hê nie, want soos Hy self gesê het is die makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te gaan as vir 'n ryk mens om in die hemel te kom. Wat moet ons dan nou doen? Alles gaan verkoop om ons saligheid te verkry?